Michael Ironside

Michael Ironside
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Frederick Reginald Ironside
Geboorte 12 Februarie 1950 (1950-02-12)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1977–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Michael Ironside (gebore 12 Februarie 1950) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Scanners (1981), Top Gun (1986), Total Recall (1990), en Starship Troopers (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy